Dozi – Maybe My Baby Lyrics
Maybe My Baby Lyrics
"maybe" my "baby"
kruip jy weg vir my
"maybe" my "baby"
sal ek jou iewers kry
maar wanneer die wind
die kers se vlam dood waai
"maybe" my "baby" "maybe" sal ons eendag doeksaf lê
"maybe" my "baby"
gaan ons na die melkweg kyk
"maybe" my "baby"
gaan ons die aandblom ruik
"maybe" my "baby"
gaan ons donkie kar ry
"maybe" my "baby"
gaan ons hoendervleis kry
gaan terug
Lyrics sourced via LRCLIB, contributed by its community.
